Selekteer jou taal
  • azərbaycan
  • Afrikaans
  • Bahasa Indonesia
  • Melayu
  • català
  • čeština
  • dansk
  • Deutsch
  • eesti
  • English
  • español
  • français
  • Gaeilge
  • hrvatski
  • italiano
  • Kiswahili
  • latviešu
  • lietuvių
  • magyar
  • Nederlands
  • norsk bokmål
  • o‘zbek
  • Filipino
  • polski
  • Português (Brasil)
  • Português (Portugal)
  • română
  • shqip
  • slovenčina
  • slovenščina
  • suomi
  • svenska
  • Tiếng Việt
  • Türkçe
  • Ελληνικά
  • български
  • қазақ тілі
  • македонски
  • русский
  • српски
  • українська
  • עברית
  • العربية
  • فارسی
  • اردو
  • বাংলা
  • हिन्दी
  • ગુજરાતી
  • ಕನ್ನಡ
  • मराठी
  • ਪੰਜਾਬੀ
  • தமிழ்
  • తెలుగు
  • മലയാളം
  • ไทย
  • 简体中文
  • 繁體中文
  • 日本語
  • 한국어
  • WhatsApp Web
  • Kenmerke
  • Laai af
  • Sekuriteit
  • VVV
  • Laai af
  • Kenmerke
  • Sekuriteit
  • VVV
  • Kom in aanraking

Hoe WhatsApp jou kan help om in verbinding te bly tydens die koronavirus- (COVID-19)-pandemie

WhatsApp help jou om in verbinding te tree met hulle wat die meeste saak maak. Hier is ’n paar van die maniere waarop jy WhatsApp kan gebruik om vir familie en vriende te sorg, by te bly met die jongste amptelike gesondheidsinligting en inligting verantwoordelik te deel. As jy WhatsApp nog nie ken nie of net ’n herinnering nodig het, is hier ’n stap-vir-stap-gids oor hoe om te begin.

Tree van ver af in verbinding

Gebruik WhatsApp-funksies, soos groepe, stem-, en video-oproepe om in verbinding te bly en geliefdes te ondersteun selfs al kan julle nie op dieselfde plek wees nie.

Kies betroubare bronne van inligting

Kontak plaaslike, nasionale en globale organisasies. Wend jou tot betroubare bronne, soos die Wêreldgesondheidsorganisasie of jou nasionale gesondheidsdepartement, vir die jongste inligting en riglyne.

Help keer dat gerugte versprei

Dink na oor die boodskappe wat jy ontvang, want nie alles wat jy ontvang oor die koronavirus kan akkuraat wees nie. Verifieer die feite by ander betroubare amptelike bronne, feittoetsers, of via die International Fact-Checking Network (IFCN) se feittoetser-geselsbot by +1 (727) 2912606. As jy onseker is of iets waar is, moenie dit aanstuur nie.

Gemeenskapsleiers

Ons is verbind om gemeenskapsleiers te ondersteun terwyl julle op hierdie uitdaging reageer. Leer hoe jy WhatsApp kan gebruik om jou gemeenskap in te lig en in verbinding te bly terwyl mense bekommerd is oor die koronavirus.

Professionele mediese personeel
Leer hoe jy met jou pasiënte in verbinding kan tree, die gemeenskap kan inlig, konferensies van ver af kan aanbied, vinnige antwoorde op gereelde vrae kan opstel, en meer. Leer meer >
Opvoeders
Leer hoe om jou studente op WhatsApp te kontak, take te stuur en te ontvang, lesse te deel in die vorm van tekste en stemboodskappe, en meer. Leer meer >
Organisasies sonder winsbejag en plaaslike regerings
Stel jou organisasie bekend, bly in verbinding met jou gemeenskap, deel akkurate en tydige inligting, koördineer met jou span, reageer vinnig op algemene navrae, en meer. Leer meer >
Plaaslike sakeondernemings
Kry meer maniere om in verbinding te bly met jou kliënte, deel huidige sake-ure, maak afhaal en aflewerings doeltreffender, verskaf gereelde inventaris-opdaterings, en meer. Leer meer >

Stories

Kyk hoe mense WhatsApp gebruik om hul gemeenskappe te kontak in hierdie uitdagende tyd:

  • In Pakistan het ’n WhatsApp-groep Rs21 miljoen ingesamel om te keer dat die land se mees kwesbares in armoede wegsink: Lees artikel hier >
  • ’n Groep Italiaanse burgemeesters bly in kontak met WhatsApp: Lees artikel hier >
  • Laerskole in Napels, Italië, sit onderwys voort ondanks sluitings, en gebruik WhatsApp om take by gesinne af te lewer: Lees artikel hier >
  • ’n Man in Hongkong gebruik WhatsApp om die gemeenskap te mobiliseer ter ondersteuning van plaaslike sakeondernemings: Lees artikel hier >
  • ’n Werksbemagtigingsprogram in Jordanië gebruik WhatsApp om vroue gemotiveer te hou om werk te kry terwyl die koronavirus toeslaan: Lees artikel hier >
  • Professionele mediese personeel in Parys vorm ’n WhatsApp-groep om die jongste nuus oor hospitaalvermoëns te kry: Lees artikel hier >
  • Amptenare in Coimbatore, Indië, vergader deur WhatsApp: Lees artikel hier >
  • Onderwysers in vlugtelingkampe in Sirië deel videolesse met ouers op WhatsApp: Lees artikel hier >
  • Slawerny-oorlewendes in Indië gebruik WhatsApp-groepe om bewustheid van die koronavirus onder hul gelykes te skep: Lees artikel hier >
  • Pasiënte in Florianópolis, Brasilië, kan afsprake reël en vrae met WhatsApp vra: Lees artikel hier >

Wêreldvennote

WhatsApp

  • Kenmerke
  • Sekuriteit
  • Laai af
  • WhatsApp Web
  • Sakeonderneming
  • Privaatheid

Maatskappy

  • Meer oor
  • Loopbane
  • Handelsmerksentrum
  • Kom in aanraking
  • Webjoernaal
  • WhatsApp-stories

Laai af

  • Mac/rekenaar
  • Android
  • iPhone

Hulp

  • VVV
  • Twitter
  • Facebook
  • Koronavirus
2021 © WhatsApp Inc.
Privaatheid & Bepalings