Slaan oor na inhoud
  • Tuisblad
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingVerbind in groepeDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir Business
  • Laai af
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Verbind in groepe

      Groepboodskappe maklik gemaak.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Verbind en kry meer gedoen met groepe

Van daaglikse kletse met jou boesemvriende tot inloer by jou kollegas, WhatsApp-groepboodskappe help jou om met al jou mense kontak te hou. Dis gratis*, privaat en het die nodige funksies om gesprekke makliker en produktiewer te maak.

*Dataheffings kan geld. Kontak jou verskaffer vir besonderhede.

WhatsApp-groepboodskappe bring almal bymekaar op iPhone en Android, of jy nou ’n troue beplan, ’n groepprojek doen of sommer net opvang.

  • skermskoot van ’n whatsapp-kletsstroom wat multimedia gesprek met video-, teks- en stemboodskappe wys om seepgladde kommunikasie op die gewilde boodskapdienstoepassing te wys
  • skermskoot van ’n whatsapp-groepklets vir geleentheidsbeplanning wat georganiseerde gesprek met teksboodskappe bevat om die toepassing se samewerkende funksies vir die koördinering van samekomste en ontmoetings uit te lig
  • skermskoot van ’n whatsapp-kletsstroom van heerlike resepte en interaktiewe meningspeiling om die toepassing se klestemas te wys
  • Bring jou karakter na die klets

    Wys met ’n video-nota jou vriende waarmee jy besig is, bring hulle op hoogte met ’n stemboodskap of kry almal bymekaar vir ’n groepvideo-oproep.

  • Beplan en kry opdaterings

    Met WhatsApp-groepboodskappe kan jy meningspeilings stuur om besluite te neem, geleenthede skep, RSVP’s naspoor en groot lêers in die klets stuur.

  • Verbind oor gedeelde belangstellings

    Begin groepskletse vir jou stokperdjies en aanhangers en pasmaak jou kletse met temas en groepikone.


Bestuur jou groepe

Bly veilig met funksies vir privaat groepboodskappe

Jy kan beheer wie jou by ’n groep voeg, boodskappe stel om ná ’n spesifieke tyd te verdwyn of boodskappe stuur wat uit ’n klets verdwyn nadat die ontvanger dit een keer oopgemaak het. En jy kan enige tyd spesifieke kontakte blokkeer om ongewenste oproepe en boodskappe te laat ophou.

Kom meer te wete

Nooi mense ongeag die toestel

Of jy nou op Android of iOS is, jy kan tot 1 000 mense na jou WhatsApp-groep uitnooi. Admins kan kies wie mense kan byvoeg en verwyder.


Sê meer met meer funksies

Emoji’s, plakkers, stem- en videoboodskappe bied jou al die nodige opsies om jouself in enige oomblik uit te druk.

Kom meer te wete

Kom meer te wete oor gemeenskappe

Bykomende leerhulpbronne vir admins oor die beste manier om funksies te gebruik en hulle gemeenskap te bestuur.

Gemeenskapleersentrum

Nog hulp nodig?

Sien alle V&A
Hoe skep ek ’n groepboodskap of teksboodskap vir ’n Android of iPhone op WhatsApp?
Hoe vee ek ’n groep op WhatsApp uit?
Hoe nooi ek mense na ’n groepboodskap op iPhone of Android?
Hoe voeg ek mense by ’n WhatsApp-groep?
Waar kan ek meer te wete kom oor gemeenskappe?
Hoe skep ek ’n gemeenskap?
Wat is gemeenskapaankondigings?
Hoe nooi ek mense na ’n gemeenskap toe?
Sien alle V&A
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart