Welkom by Baasraak se Amptelike WhatsApp Kanaal. Freek Vermaak is die Stigter en HUB van Baasraak.
Freek se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, kolleges, universiteite, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Dis Coach Freek se passie om die "Underdogs" in die lewe af te rig om "Topdogs" te word.