Welkom by die WhatsApp-kanaal van WOW, ’n bemagtigingsprojek van die Universiteit Stellenbosch. Bly op die hoogte van al ons opwindende projekte om ons kinders ’n kans te bied op ’n beter toekoms met woorde, kreatiwiteit en entoesiasme. Soos ons sê met ons spelfees: speel spel-spel. Saam verander ons lewens speel-speel! Skakel die “notification”-klokkie aan om ons opdaterings saam met jou “chats” te kry.