_Sluit aan by ons kanaal en maak seker jou 🔕 >🔔wel aan is!_
*Ditjies en Datjies, Plus 'n Veertjie*
is 'n poësie pouse met 'n koppie koffie potgooi tot *eer en verheerliking van Abba Vader* alleen.
Ons het van *groentjie tot gesoute* digters en voorleesers uit *verskillende denominasies* het wat graag hulle talente met ons deel in opregtheid. Jy kan dus gerus self God se woord te ondersoek vir die waarheid. Ons deel opreg uit ons eie persoonlike verhoudings met Vader en almal om ons.
Indien jy *ons kring van denke en dinge wil kom help inkleur*, kontak Ah,Willa! - sien die links hier onder.
*Kommunikeer met ons met 'n emoji-ikoon by elke plasings. Ons sal jou interaksie waardeer!* Weet nie hoe nie - volg die stappe op WhatsApp se bladsy by:
https://faq.whatsapp.com/1137460963876321/?cms_platform=web
*Vonkpos ons by:*
willa@willa.co.za
*Besoek ons webwerf:*
https://www.willa.co.za/
*Vir Engels en vind ons op sosiale media*
https://linktr.ee/WillaCircle