Slaan oor na inhoud
  • Tuisblad
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingVerbind in groepeDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir Business
  • Laai af
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Verbind in groepe

      Groepboodskappe maklik gemaak.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af
ma en dogter gee mekaar ’n drukkie terwyl hulle ’n mobiele toestel vashou

Stuur privaat boodskappe

Eenvoudige, betroubare, privaat boodskappe en gratis oproepe* oor die wêreld heen beskikbaar.

Laai af
Meld aan
voorbeeld van ’n teksborrel op WhatsApp wat goeiemôre, Mamma, sê met ’n emoji
hartjie-emojireaksie op boodskap op whatsapp
whatsapp-funksie van plakker van koffiebeeld om op boodskappe te antwoord
voorbeeld van ’n teksborrel op WhatsApp wat goeiemôre, Mamma, sê met ’n emoji
hartjie-emojireaksie op boodskap op whatsapp
whatsapp-funksie van plakker van koffiebeeld om op boodskappe te antwoord
klankgreep van stemboodskapfunksie op whatsapp
foto van ma en dogter wat deur whatsapp gestuur is met tydstempel
tranerige emoji wat gebruik is om te reageer op fotoboodskap op whatsapp
veilige teks op whatsapp-platform wat lui kan nie wag vir ons volgende gesinsvakansie nie

*Datakoste kan van toepassing wees. Kontak jou verskaffer vir besonderhede.

borrels met teks wat hallo sê in verskillende tale met individuele gebruikersikone

Met privaat boodskappe en oproepe kan jy jouself wees, openlik praat en naby aan die belangrikste mense in jou lewe voel, maak nie saak waar hulle is nie.

borrels met teks wat hallo sê in verskillende tale met individuele gebruikersikone

Met stem- en video-oproepe hoef jy nooit ’n oomblik te mis nie

Van ’n groepoproep met klasmaats tot ’n vinnige oproep met Ma – met stem-en video-oproepe voel dit of julle in dieselfde vertrek is.

Kom meer te wete
skermskoot van ’n punt-tot-punt-geënkripteerde video-oproep van man wat via ’n video met sy gesin in verbinding tree
skermskoot van punt-tot-punt-enkripsieskerm wat wys jou persoonlike boodskappe en oproepe is beveilig

Praat
vrylik

Met punt-tot-punt-enkripsie op WhatsApp word jou persoonlike boodskappe en oproepe met ’n slot beveilig. Net jy en die persoon met wie jy gesels, kan dit lees of daarna luister, en niemand anders nie, nie eers WhatsApp nie

Kom meer te wete

Bly in aanraking
met jou groepe

Of jy ’n uitstappie saam met vriende beplan of net op hoogte bly van jou familiekletse, behoort groepgesprekke moeiteloos te voel.

Kom meer te wete
skermskoot van WhatsApp-funksie groepsgesprek wat uitruil van foto’s en boodskappe insluit
skermskoot van whatsapp-groep wat gepasmaak is met die naam beste vriende-groep
whatsapp-funksie wat gebruikerstatusse wys deur gelukkige gesiggie- en hartjie-plakker met ligging wat as Pebble Beach gemerk is
whatsapp-funksie wat gebruikerstatusse wys deur gelukkige gesiggie- en hartjie-plakker met ligging wat as Pebble Beach gemerk is
whatsapp-funksie wat gebruikerstatusse wys deur gelukkige gesiggie- en hartjie-plakker met ligging wat as Pebble Beach gemerk is
whatsapp-gebruikersprofielprent van gelukkige vrou wat lag

Sê hoe
jy voel

Druk jou uit sonder woorde. Gebruik plakkers en GIF’s of deel oomblikke uit jou dag op Status. Neem ’n stemboodskap op om vinnig hallo te sê of om ’n langer storie te vertel.

Kom meer te wete

Omskep
jou besigheid

WhatsApp Business help jou om jou klante wêreldwyd te bereik en boeiende ervarings op skaal te lewer. Vertoon jou produkte en dienste, brei verkope uit en bou verhoudings, alles met WhatsApp.

Kom meer te wete
skermskoot van WhatsApp Business wat ’n aanlyn kruidenierswinkel wys met produkte wat te koop is
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart