Slaan oor na inhoud
  • Tuisblad
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingVerbind in groepeDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir Business
  • Laai af
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Verbind in groepe

      Groepboodskappe maklik gemaak.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Veilig ontwerp

Om jou veilig te hou het ons ’n boodskap-en-oproepdiens met wêreldklassekuriteit ontwerp, innoverende nutsdinge gebou om jou beheer te gee, en is ons daar om jou te ondersteun wanneer jy dit nodig het.

teksborrel op whatsApp met die woorde, “ma hier is ’n paar veiligheidswenke vir jou”
skermskoot van ’n pdf-aanhegsel in whatsApp wat lees “veiligheidswenke”
skermskoot van ’n pdf-aanhegsel in whatsApp wat lees “veiligheidswenke”
skermskoot van ’n pdf-aanhegsel in whatsApp wat lees “veiligheidswenke”
whatsApp-teksborrel wat lees “geniet jouself en bly veilig” met hartjiehande-emoji en reaksies
whatsApp-teksborrel wat lees “geniet jouself en bly veilig” met hartjiehande-emoji en reaksies
whatsApp-teksborrel wat lees “geniet jouself en bly veilig” met hartjiehande-emoji en reaksies
glimlag-emoji met hartjie-oë wat uitdrukkingskenmerke in whatsApp wys
glimlag-emoji met hartjie-oë wat uitdrukkingskenmerke in whatsApp wys
ma en dogter glimlag om te wys hoe gelukkig hulle is om op whatsApp in verbinding te wees

Ingeboude sekuriteitslae gee jou gemoedsrus sodat jy daarop kan fokus om met familie en vriende te verbind.

Verstekprivaatheid

Niemand kan vir jou foonnommer soek of jou privaat boodskappe lees nie.

Bespeur gemorspos
outomaties

Ons vang en verwyder die meeste gemorspos en gemorsposrekeninge voor hulle eers by jou kan uitkom of voor enigiemand dit rapporteer.

Proaktiewe
sekuriteitswaarskuwings

Ons vra jou om jou identiteit te verifieer as ons enige verdagte of ongemagtigde pogings om jou rekening oor te neem bespeur.

Neem beheer oor jou ervaring

Kyk ’n bietjie na hierdie maklike stappe jou te help om veilig en beveilig met ons verskeie beskermingslae te bly wat sal verhoed dat kuberkrakers en bedrieërs jou rekening en data steel.

 voorbeeld van aktivering van tweestapverifikasie met ’n pin-opstelling om whatsapp-rekeninge te beveilig

Aktiveer tweestapverifikasie

Stel ’n geheime PIN op en moenie dit met enigiemand deel nie om te keer dat iemand jou rekening steel.

Kom meer te wete
voorbeeld van whatsApp se video-oproepfunksie op die amptelike toepassing

Gebruik altyd die amptelike WhatsApp

Om vals weergawes van WhatsApp te gebruik, skep ernstige privaatheids- en sekuriteitsrisiko’s vir jou rekening.

Kom meer te wete
voorbeeld van groepskenmerk op whatsApp wat wys wie jou by groepe kan voeg

Hou jou groepe veilig

Beheer wie jou by groepe kan voeg en wie by jou groepe kan aansluit, en verwyder lede of boodskappe wanneer dit nodig is.

Kom meer te wete
voorbeeld van kopieer pin- en rapporteer-kenmerke op whatsApp om jou privaatheid en sekuriteit te beskerm

Leer hoe om swendelarye raak te sien

Leer die algemene swendelarye ken en wat jy kan doen om jouself en jou geliefdes te beskerm.

Kom meer te wete

Ons is bedag op en pas aan by nuwe risiko’s en bied nutsdinge om jou te ondersteun wanneer jy dit nodig het.

gebruiker rapporteer ’n problematiese kontak of boodskap om ’n veilige whatsApp-ervaring te behou

Rapporteer problematiese gedrag

Om boodskappe, mense of besighede te rapporteer help ons om WhatsApp vir almal veilig te hou. Moenie bekommerd wees nie, ons sal nie vir die persoon wat dit gestuur het, sê nie.

Kom meer te wete

Blokkeer ongewenste kontakte

As iemand met wie jy nie wil gesels nie, vir jou boodskappe stuur, blokkeer hulle eenvoudig, en ons sal seker maak dat jy nie meer hulle boodskappe of oproepe kry nie.

Kom meer te wete
voorbeeld van ’n gebruiker wat ’n ongewenste kontak op whatsApp blokkeer om verdere boodskappe of oproepe te keer
voorbeeld van gebruiker wat sy/haar whatsApp-rekening wil herwin met veilige stappe om weer toegang te verkry

Herwin jou rekening

As jy toegang tot jou rekening verloor het, kan jy jou foonnommer herregistreer. Vorige gesprekke is veilig op jou foon en kan nie deur enigiemand wat toegang tot jou rekening probeer kry, gelees word nie.

Kom meer te wete

Het jy nog hulp nodig?

Sien alle V&A
Hoe bly ek veilig op WhatsApp?
Hoe gebruik ek WhatsApp verantwoordelik?
Hoe beskerm ek my WhatsApp-rekening?
Hoe hanteer WhatsApp misleidende inligting?
Hoe voorkom WhatsApp misbruik gedurende verkiesings?
Hoe weet ek of ek met ’n besigheidsrekening op WhatsApp gesels?
Sien alle V&A
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart