WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofbladWhatsApp Sekuriteit
WHATSAPP WEB
KENMERKE
LAAI AF
SEKURITEIT
HULPSENTRUM

Selekteer jou taal

  • azərbaycan

  • Afrikaans

  • Bahasa Indonesia

  • Melayu

  • català

  • čeština

  • dansk

  • Deutsch

  • eesti

  • English

  • español

  • français

  • Gaeilge

  • hrvatski

  • italiano

  • Kiswahili

  • latviešu

  • lietuvių

  • magyar

  • Nederlands

  • norsk bokmål

  • o‘zbek

  • Filipino

  • polski

  • Português (Brasil)

  • Português (Portugal)

  • română

  • shqip

  • slovenčina

  • slovenščina

  • suomi

  • svenska

  • Tiếng Việt

  • Türkçe

  • Ελληνικά

  • български

  • қазақ тілі

  • македонски

  • русский

  • српски

  • українська

  • עברית

  • العربية

  • فارسی

  • اردو

  • বাংলা

  • हिन्दी

  • ગુજરાતી

  • ಕನ್ನಡ

  • मराठी

  • ਪੰਜਾਬੀ

  • தமிழ்

  • తెలుగు

  • മലയാളം

  • ไทย

  • 简体中文

  • 繁體中文(台灣)

  • 繁體中文(香港)

  • 日本語

  • 한국어

  • Laai af

  • Kenmerke

  • Sekuriteit

  • Hulpsentrum

  • Kom in aanraking

WhatsApp Sekuriteit

Privaatheid en sekuriteit is in ons DNS

Van die begin af het ons WhatsApp gebou om jou te help om in aanraking te bly met vriende, belangrike inligting te deel tydens natuurrampe, weer die drade op te tel met vervreemde familielede, of te soek na 'n beter lewe. Van ons mees persoonlike oomblikke word op WhatsApp gedeel, en dis hoekom ons punt-tot-punt-enkripsie ingebou het. Wanneer dit punt-tot-punt geënkripteer is, word jou boodskappe, foto’s, video’s, stemboodskappe, dokumente en oproepe beveilig sodat hulle nie in die verkeerde hande beland nie.

Persoonlike Boodskapdiens

WhatsApp se punt-tot-punt-enkripsie word gebruik wanneer jy boodskappe vir iemand anders stuur met WhatsApp Messenger. Punt-tot-punt-enkripsie verseker dat net jy en die persoon met wie jy kommunikeer, kan lees of luister na wat gestuur word, en niemand tussenin nie, nie eers WhatsApp self nie. Dit is omdat jou boodskappe met punt-tot-punt-enkripsie beveilig word met ’n slot, en net die ontvanger en jy het die spesiale sleutel wat nodig is om dit te ontsluit en te lees. Dit alles gebeur outomaties. Jy hoef nie instellings aan te skakel of spesiale geheime gesprekke op te stel om jou boodskappe te beveilig nie.

Besigheid-boodskapdiens

Elke WhatsApp-boodskap word beskerm deur dieselfde sein-enkripsieprotokol wat boodskappe beveilig voordat hulle jou toestel verlaat. Wanneer jy ’n boodskap aan ’n WhatsApp-sakerekening stuur, word jou boodskap veilig afgelewer by die bestemming wat die sakeonderneming kies.

WhatsApp beskou gesprekke met sakeondernemings wat die WhatsApp Business-toepassing gebruik of klante se boodskappe bestuur en stoor as punt-tot-punt geënkripteer. Sodra die boodskap ontvang word, sal dit onderhewig wees aan die sakeonderneming se eie privaatheidpraktyke. Die sakeonderneming kan ’n aantal werknemers, of selfs ander verkopers, aanwys om die boodskap te verwerk en te beantwoord.

Sommige besighede1 sal WhatsApp se moedermaatskappy, Meta, kan kies om boodskappe veilig te stoor en op klante se boodskappe te reageer. Jy kan altyd daardie sakeonderneming kontak om meer oor hulle privaatheidpraktyke uit te vind.

Betalings

Betalings op WhatsApp, wat in sekere lande beskikbaar is, maak oorbetalings tussen rekenings by finansiële instellings moontlik. Kaart- en rekeningnommers word geënkripteer en in ’n hoogs beveiligde netwerk geberg. Omdat finansiële instellings nie transaksies kan verwerk sonder om inligting oor hierdie betalings te ontvang nie, is hierdie betalings egter nie punt-tot-punt geënkripteer nie.

Jy is in beheer

WhatsApp wil seker maak dat jy weet wat met jou boodskappe gebeur. As jy nie boodskappe van ’n persoon of sakeonderneming wil ontvang nie, kan jy hulle altyd direk uit die gesprek blokkeer of hulle uit jou lys kontakte skrap. Ons wil seker maak dat jy verstaan hoe jou boodskappe hanteer word en dat jy die opsies het wat jy benodig om die regte besluite vir jou te neem.

Sê jou sê

WhatsApp Oproepe laat jou privaat met jou vriende en familie gesels, selfs al is hulle in ’n ander land.

Boodskappe wat by jou bly

Punt-tot-punt geënkripteerde boodskappe word, nadat hulle afgelewer is, op jou toestel gestoor en nie op WhatsApp-bedieners nie.


Kyk self

WhatsApp laat jou nagaan of die oproepe wat jy maak en boodskappe wat jy stuur punt-tot-punt geënkripteer is. Kyk eenvoudig vir die aanwyser direk in die gesprek of in kontakinligting of besigheidsinligting.

Kry die besonderhede

Lees 'n diep tegniese verduideliking van WhatsApp se punt-tot-punt-enkripsie, wat in samewerking met Open Whisper Systems ontwikkel is.

Raadpleeg die Sekuriteitsadvies vir gereelde sekuriteitsopdaterings.

1 In 2021.

WHATSAPP

Kenmerke

Sekuriteit

Laai af

WhatsApp Web

Sakeonderneming

Privaatheid

MAATSKAPPY

Meer oor

Loopbane

Handelsmerksentrum

Kom in aanraking

Webjoernaal

WhatsApp-stories

LAAI AF

Mac/rekenaar

Android

iPhone

HULP

Hulpsentrum

Twitter

Facebook

Koronavirus

2022 © WhatsApp LLC

Privaatheid & Bepalings