Gegewe die persoonlike aard van private boodskappe is jou privaatheid en sekuriteit belangrik vir ons, en daarom het ons end-tot-end-enkripsie in ons toepassing ingebou.
Ons het ook bykomende funksies ontwikkel wat jou kan help om veilig op WhatsApp te bly.Versoek rekeninginligting
Kry 'n verslag van jou WhatsApp-rekeninginligting en -instellings.
Vir meer inligting oor veiligheid, besoek hierdie Hulpsentrum.
Kom meer te wete oor hoe ons misbruik beveg.