WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
WHATSAPP WEB
KENMERKE
LAAI AF
SEKURITEIT
HULPSENTRUM

Selekteer jou taal

  • azərbaycan

  • Afrikaans

  • Bahasa Indonesia

  • Melayu

  • català

  • čeština

  • dansk

  • Deutsch

  • eesti

  • English

  • español

  • français

  • Gaeilge

  • hrvatski

  • italiano

  • Kiswahili

  • latviešu

  • lietuvių

  • magyar

  • Nederlands

  • norsk bokmål

  • o‘zbek

  • Filipino

  • polski

  • Português (Brasil)

  • Português (Portugal)

  • română

  • shqip

  • slovenčina

  • slovenščina

  • suomi

  • svenska

  • Tiếng Việt

  • Türkçe

  • Ελληνικά

  • български

  • қазақ тілі

  • македонски

  • русский

  • српски

  • українська

  • עברית

  • العربية

  • فارسی

  • اردو

  • বাংলা

  • हिन्दी

  • ગુજરાતી

  • ಕನ್ನಡ

  • मराठी

  • ਪੰਜਾਬੀ

  • தமிழ்

  • తెలుగు

  • മലയാളം

  • ไทย

  • 简体中文

  • 繁體中文(台灣)

  • 繁體中文(香港)

  • 日本語

  • 한국어

  • Laai af

  • Kenmerke

  • Sekuriteit

  • Hulpsentrum

  • Kom in aanraking

Jou privaatheid is ons prioriteit. Stuur ’n privaat boodskap.

Ons missie is om die wêreld privaat in verbinding te bring deur ’n produk te ontwerp wat eenvoudig en privaat is. Jou kommunikasie is veilig en jy is in beheer daarvan of jy ’n privaat boodskap aan jou vriende of familie stuur en of jy deur boodskappe met ’n besigheid kommunikeer.

Jou privaatheid is outomaties

Punt-tot-punt-enkripsie

Gesprekke in punt-tot-punt-enkripsie-kletse word duidelik met ’n goue boodskap aangedui; hierdie boodskappe en oproepe bly tussen julle, en niemand anders kan die inhoud daarvan lees of daarna luister nie – nie eers WhatsApp nie.

Boodskappe word op jou toestel gestoor

Jou boodskappe behoort aan jou. Dit is hoekom jou boodskappe op jou foon gestoor word, en ons dit nie met adverteerders deel nie.

Jy beheer jou privaatheid

WhatsApp maak dit maklik om jou privaatheid en veiligheid te verstaan en aan te pas.

Kyk eenmalig

Stuur foto's en video's wat na een kyk verdwyn.

Tweestapverifikasie

Voeg ekstra sekuriteit by wanneer jy by jou rekening aanmeld.

Sluit jou WhatsApp

Aktiveer Raak-ID, Gesig-ID of Android-vingerafdrukslot om jou WhatsApp te beveilig.

Leeskwitansies

Kies of kontakte kan sien dat jy hulle boodskappe gelees het.

Laas gesien

Kies dat slegs jou kontakte, almal, of niemand nie kan sien wanneer laas jy WhatsApp oopgemaak het.

Profielfotoprivaatheid

Besluit of slegs kontakte, almal, of niemand nie jou profielfoto kan sien.

Statusprivaatheid

Kies wie jou statusopdaterings kan sien.

Groepprivaatheidinstellings

Kies of almal, al jou kontakte, of net party kontakte jou by ’n groepklets kan voeg.

Ons is daartoe verbind om jou veilig te hou

WhatsApp bied ’n reeks nutsgoed, kenmerke en hulpbronne om jou te help om ingeligte besluite te neem en jou kommunikasie veilig te hou.

Kom meer te wete oor hoe om:

Jou privaatheidkenmerke te pasmaak op Android | iPhone

Blokkeer gebruikers

Rapporteer strooipos

Gebruik WhatsApp verantwoordelik

Beperk die verspreiding van misinformasie

Datadeursigtigheid

Ons wil duidelik wees oor watter inligting privaat bly en watter inligting ons met ons ouermaatskappy, Meta, deel. Die inligting wat ons deel, help ons om die beste gebruikerervaring te bied en sekuriteit te verbeter. Sien ons privaatheidsbeleid vir die mees onlangse en akkurate inligting.

WHATSAPP

Kenmerke

Sekuriteit

Laai af

WhatsApp Web

Sakeonderneming

Privaatheid

MAATSKAPPY

Meer oor

Loopbane

Handelsmerksentrum

Kom in aanraking

Webjoernaal

WhatsApp-stories

LAAI AF

Mac/rekenaar

Android

iPhone

HULP

Hulpsentrum

Twitter

Facebook

Koronavirus

2022 © WhatsApp LLC

Privaatheid & Bepalings