Slaan oor na inhoud
  • Tuis
  • Toepassings
    • OproepeBoodskappeGroepe StatusKanaleMeta AISekuriteit
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Oproepe

      Bly in kontak met stem en video.

    • Boodskappe

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF’s en meer.

    • Groepe

      Boodskapkenmerke wat jy nodig het om in groepe te kan verbind.

    • Kanale

      Bly op hoogte van onderwerpe waarvoor jy omgee.

    • Meta AI

      Kry hulp met enigiets, alles met veiligheid en privaatheid op WhatsApp.

    • Status

      Deel jou daaglikse lewe deur foto’s, video’s en stemnotas.

    • Sekuriteit

      Beskermingslae wat jou help jou om veilig te bly.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Verbind in ’n taal van jou eie

’n Plek waar gesprekke betekenisvol, pret en net heeltemal jý kan wees. Boodskappe op enige toestel met punt-tot-punt-enkripsie sodat jou persoonlike boodskappe beveilig is.

Download

Wanneer jy meer as net woorde nodig het, sê dit met WhatsApp-kenmerke in jou kletse – HD-foto's en -video's, videonotas, plakkers en meer.

  • Deel foto’s en video’s

    Vang alledaagse oomblikke vas en wysig dit selfs met ’n stadige verbinding, en stuur dit in standaard- of hoë-gehalte definisie.

  • Stuur videonotas

    Vang die gees van die oomblik vas deur videoboodskappe van tot ’n minuut lank in ’n kits op te neem en in die klets te deel.

  • Sê selfs meer met plakkers en GIF's

    Raak kreatief met plakkers, avatars en GIF's waarvoor jy kan soek en wat jy kan pasmaak.

  • Reageer met ’n emoji

    Gebruik enige emoji om op boodskappe te reageer om jou gedagtes maklik en in ’n kits te deel.


Het jy nog hulp nodig?

Sien alle V&A
Sien alle V&A
  • Kry toegang tot plakkers in individuele en groepkletse. Bekyk en gebruik plakkers deur ’n klets oop te maak en op die Plakkers-koon te tik. Die plakker sal gestuur word sodra jy daarop tik. Voorgestelde plakkerpakkies van die WhatsApp Plakkerwinkel word onderaan enige afgelaaide pakkies gewys. Jy kan op enige van hierdie plakkers tik om hulle te stuur, of op “Voeg Plakkerpakkie by” tik om die hele pakkie te bekyk.

    Kom meer te wete
  • Jy kan met emoji’s reageer op boodskappe in individuele en groepkletse. Jy kan alle reaksies op ’n boodskap bekyk deur op die emoji onder die boodskap te tik. Reageer op ’n boodskap deur op die boodskap te tik en te hou, en dan op ’n emoji te tik om te reageer of te tik. Voeg by (plus-teken in sirkel) om ’n emoji uit jou sleutelbord te kies.

    Kom meer te wete
  • WhatsApp stoor outomaties oudio, video’s en foto’s wat na jou foon gestuur word. Die Media-sigbaarheidsopsie is by verstek aangeskakel. Om te keer dat WhatsApp media outomaties na jou toestel se plaaslike bergplek stoor, kan jy tik op Meta-opsies (drie vertikale kolletjies) > Instellings > Kletse.

    Kom meer te wete
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleidTerreinkaart