Slaan oor na inhoud
  • Tuisblad
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingVerbind in groepeDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir Business
  • Laai af
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Verbind in groepe

      Groepboodskappe maklik gemaak.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Sluit aan by WhatsApp

WhatsApp is ’n vinnige, eenvoudige en betroubare manier om met enige iemand in die wêreld te praat. Meer as 2 miljard mense in meer as 180 lande gebruik WhatsApp om in aanraking te bly met vriende en familie, enige plek, enige tyd. WhatsApp is nie net gratis nie, maar ook beskikbaar op ’n verskeidenheid van mobiele toestelle én in areas met swak konnektiwiteit – wat dit toeganklik en betroubaar maak waar jy ook al is. Dis ’n eenvoudige en veilige manier om jou gunstelingoomblikke te deel, belangrike inligting te stuur, of met ’n vriend te gesels. WhatsApp help mense om te verbind en te deel, maak nie saak waar hulle in die wêreld is nie.

Design & User Experience

  • Design Program Manager - WhatsApp, Business

  • Design Program Manager - WhatsApp

  • Global Operations

  • Head of WhatsApp Support Operations

  • Support Experience Engineer - Tools & Automation, WhatsApp Operations

  • Sales & Marketing

  • Brand Marketing Manager, WhatsApp

  • Product Management

  • WhatsApp Product Manager (Consumer)

  • Technical Program Management

  • Technical Program Manager, WhatsApp


  • WhatsApp is trots om ’n Gelyke-werksgeleenthede-en-regstellende-aksie-werkgewer te wees. Ons diskrimineer nie op grond van ras, geloof, kleur, nasionale oorsprong, geslag (insluitend swangerskap, bevalling, reproduktiewe gesondheidbesluite, of verwante mediese toestande), seksuele oriëntasie, genderidentiteit, genderuitdrukking, ouderdom, status as ’n beskermde veteraan, status as ’n individu met ’n gebrek, genetiese inligting, politieke oortuiging of -aktiwiteit, of enige toepaslike wetlik beskermde eienskappe nie. Jy kan ons Gelyke-werksgeleenthede-kennisgewing hier bekyk. Ons oorweeg ook gekwalifiseerde aansoekers met kriminele geskiedenisse, in ooreenstemming met toepaslike federale, staat- en plaaslike wetgewing. Ons kan jou inligting gebruik om die veiligheid van Facebook, sy werknemers en ander te handhaaf soos vereis of toegelaat deur wetgewing. Jy kan Facebook se Betalingdeursigtigheidsbeleid enGelyke Werksgeleenthede is die Wet-kennisgewing bekyk deur op hul ooreenstemmende skakels te klik. WhatsApp neem ook deel aan die E-Verify -program in sekere liggings, soos vereis deur die wet.

    In ons werwingsproses is WhatsApp daartoe verbind om redelike bystand aan kandidate met gebreke te verleen. As jy enige bystand benodig weens ’n gebrek, laat ons weet by accommodations-ext@fb.com .

    Laai af
    WhatsApp-hooflogo
    WhatsApp-hooflogo
    Laai af
    Wat ons doen
    FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
    Wie ons is
    Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
    Gebruik WhatsApp
    AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
    Het jy hulp nodig?
    Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
    Laai af

    2025 © WhatsApp LLC

    Bepalings en privaatheidsbeleid
    Terreinkaart