Sluit aan by WhatsApp
WhatsApp is 'n vinnige, eenvoudige en betroubare manier om met enigiemand in die wêreld te praat. Meer as 1 biljoen mense in meer as 180 lande gebruik WhatsApp om enige tyd en enige plek in kontak met familie en vriende te bly. WhatsApp is nie net gratis nie maar ook beskikbaar op veelvuldige mobiele toestelle en in gebiede van lae konnektiwiteit — wat dit toegangklik en betroubaar maak waar jy ook al is. Dit is 'n eenvoudige en veilige manier om jou gunsteling oomblikke te deel, om belangrike inligting te stuur of in voeling te bly met 'n vriend. WhatsApp help mense om in verbinding te bly en te deel ongeag waar hulle in die wêreld is.

WhatsApp is proud to be an Equal Employment Opportunity and Affirmative Action employer. We do not discriminate based upon race, religion, color, national origin, sex, sexual orientation, gender identity, age, status as a protected veteran, status as an individual with a disability, or other applicable legally protected characteristics. Click here to read Equal Employment Opportunity is the Law.

We are committed to providing reasonable accommodations for qualified individuals with disabilities and disabled veterans in our job application procedures. If you need assistance or an accommodation due to a disability, you may contact us at accommodations-ext@fb.com or you may call us at +1 650 308 7837.

WhatsApp participates in the E-Verify program in certain locations, as required by law.