Slaan oor na inhoud
  • Tuisblad
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingVerbind in groepeDruk jouself uitVeilig ontwerpDeel jou elkedagVolg kanale
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Laai af
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Verbind in groepe

      Groepboodskappe maklik gemaak.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • Veilig ontwerp

      Beskermingslae help jou om veilig te bly

    • Deel jou elkedag

      Deel foto’s, video’s en stemnotas op Status

    • Volg kanale

      By op hoogte van onderwerpe waarvoor jy omgee

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Voel of jy self daar is

Bly naby aan die mense wat vir jou saak maak deur betroubare stem- en video-oproepe tussen alle iOS- en Android-toestelle.

Skermskoot van gesin wat WhatsApp gebruik om stemoproepe te maak om verbind te bly

Saamwees het niks met afstand te doen nie. Met boodskappe en video- en stemoproepe hoef uit die oog nie uit die hart te wees nie.

Skermskoot van ’n gesinsgroepklets op WhatsApp wat vriende en familie verbind

Bel jou vriende en familie

Hoor hoe dit gaan met jou vriende en familie met ’n stemoproep, of praat persoonlik met een-tot-een- en groepsvideo-oproepe – dit is altyd gratis* en onbeperk.

*as jy bel deur WiFi of ’n datapakket te gebruik

Skermskoot van ’n gesinsgroepklets op WhatsApp tussen ’n ma en haar gesin

Jy is een boodskap weg van self daar wees

WhatsApp word deur meer as twee miljard mense in meer as 180 lande gebruik. Wie jy ook al moet kontak, hulle is waarskynlik op WhatsApp.

Kort jy nog hulp?

Sien alle V&A
Hoe maak ek ’n groepstemoproep op WhatsApp?
Hoe maak ek ’n groepsvideo-oproep op WhatsApp?
Hoe deel ek my skerm op WhatsApp?
Hoe skeduleer ek ’n oproep of skep ek ’n geleentheid op WhatsApp?
Hoe gebruik ek WhatsApp op ander toestelle?
Sien alle V&A
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart