Slaan oor na inhoud
  • Tuisblad
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingVerbind in groepeDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir Business
  • Laai af
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Verbind in groepe

      Groepboodskappe maklik gemaak.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Hoe WhatsApp jou kan help om in verbinding te bly tydens die koronavirus- (COVID-19)-pandemie

Opvoeders

Of jy by ’n skool of universiteit onderrig gee, oorweeg dit om jou leerders of studente met WhatsApp te bereik as onderrigtyd versteur word.*

Gebruik WhatsApp asseblief verantwoordelik wanneer jy met jou klante skakel. Kommunikeer net met gebruikers wat jy ken en diegene wat boodskappe van jou wil ontvang. Vra kliënte om jou foonnommer in hul adresboek te stoor, en moenie outomatiese of promosieboodskappe aan groepe stuur nie. As jy nie hierdie eenvoudige beste praktyke volg nie, kan dit lei tot klagtes van ander gebruikers en moontlik ’n rekeningverbod.

Ingeval jy nuut is op WhatsApp, klik hier vir 'n stap-vir-stap-gids oor hoe om te begin.

Bly in verbinding met jou studente

As jy nie reeds leerders se foonnommers het nie, skep 'n universele skakel wat hulle kan gebruik om 'n WhatsApp-gesprek met jou te begin. Deel die skakel met e-pos, jou Facebook-bladsy of enige ander nie-openbare kanaal.

Gee klas op WhatsApp

Deel lesse in die vorm van teks- en stemboodskappe. Fasiliteer gesprekke tussen leerders, net soos in die regte wêreld, deur 'n groep te skep vir elke klas.

Stuur en ontvang opdragte

Gebruik uitsaailyste om vir 'n klomp leerders gelyk tuiswerk te gee. Net kontakte wat jou by hul foon se adresboek gevoeg het, sal jou uitsaaiboodskap ontvang. Antwoorde sal slegs na jou toe gaan, sodat leerders met voltooide opdragte kan antwoord.

Wees van ver beskikbaar vir jou leerders

Gebruik intydse leergeleenthede met groep-stem- en video-oproepe.

Hou leerders betrokke

Gee jou klasse 'n kykie agter die skerms deur statusopdaterings te plaas.

Stuur boodskappe van jou rekenaar af

Gebruik WhatsApp Web om 'n groot hoeveelheid WhatsApp-boodskappe vinnig en doeltreffend op jou rekenaar te bestuur.

*WhatsApp moet slegs gebruik word in ooreenstemming met toepaslike wetgewing en WhatsApp se diensbepalings, insluitend die minimum ouderdom om ons dienste te gebruik. Moenie leerders of ander mense aanmoedig om WhatsApp te gebruik as hulle jonger as die minimum vereiste ouderdom is, of leerders verplig om WhatsApp te gebruik nie.

As jy enige vrae het rakende WhatsApp se koronavirus-inligtingsentrum, kontak ons.

Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart