Kontak WhatsApp

WhatsApp Boodskapper Ondersteuning

Om jou beter te kan bystaan kontak ons vanaf jou foon, maak WhatsApp oop > Instellings > Hulp > Kontak ons. Jy kan ook ons VVV besoek vir verdere inligting.

Laat weet ons hoe jy WhatsApp gebruik deur een van die keuses hieronder te selekteer. Klik dan op die vertoonde e-pos om ons te kontak.