Om jou beter te kan bystaan, kontak ons vanaf jou foon. Maak WhatsApp oop > Instellings > Hulp > Kontak ons. Jy kan ook ons VVV besoek vir nader inligting.
Laat weet ons hoe jy WhatsApp gebruik deur die nodige inligting hieronder te verstrek. Tik op of klik dan "Stuur vraag" om ons te kontak.