Slaan oor na inhoud
  • Tuis
  • Toepassings
    • OproepeBoodskappeGroepe StatusKanaleMeta AISekuriteit
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Oproepe

      Bly in kontak met stem en video.

    • Boodskappe

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF’s en meer.

    • Groepe

      Boodskapkenmerke wat jy nodig het om in groepe te kan verbind.

    • Kanale

      Bly op hoogte van onderwerpe waarvoor jy omgee.

    • Meta AI

      Kry hulp met enigiets, alles met veiligheid en privaatheid op WhatsApp.

    • Status

      Deel jou daaglikse lewe deur foto’s, video’s en stemnotas.

    • Sekuriteit

      Beskermingslae wat jou help jou om veilig te bly.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Volg wat saak maak met Kanale

WhatsApp-kanale is ’n eenvoudige en privaat manier om nuttige opdaterings te kry van die mense en organisasies waarvoor jy omgee.

Verken kanale

Ontdek en bly ingelig oor die onderwerpe wat vir jou belangrik is – privaat, alles binne ’n aparte oortjie op WhatsApp.

Bly op hoogte van jou gunstelinge

Verken die kanaalgids en volg kanale oor onderwerpe waarin jy belangstel, of dit nou die jongste nuus oor jou gunstelingsportspan of daaglikse spesiale aanbiedings van jou plaaslike bakkery is. Kry eksklusiewe toegang tot meer van dit wat jy liefhet deur by jou gunstelingkanale in te teken*.

* Hierdie kenmerk sal moontlik nie vir alle gebruikers beskikbaar wees nie.

Kom meer te wete

Volg kanale privaat

Net jy kan sien watter kanale jy volg. Jou foonnommer bly privaat en slegs admins wat jy as ’n kontak gestoor het, kan dit sien.

Kom meer te wete

Snuffel in ’n toegewese spasie

Kanale is op die opdateringsoortjie, weg van jou persoonlike kletse en oproepe, en kanaalkennisgewings is by verstek gedemp.

  • Skep jou eie kanaal

    Deel opdaterings met ’n wêreldwye gehoor van miljarde mense en ontsluit ’n betroubare manier om interaksie te hê en jou volgertal op WhatsApp uit te brei.

    Kom meer te wete
  • Kommunikeer op nuwe maniere met volgers

    Verskaf gepasmaakte plakkers wat jou volgers kan aflaai, stuur stemboodskappe om nuus te deel of gebruik meningspeilings om volgers te nooi om hul gedagtes te deel.

    Kom meer te wete
  • Bevorder en bou jou kanaal speel-speel

    Deel jou kanaalskakel of unieke QR-kode op jou status en in jou persoonlike kletse sodat meer mense jou kanaal kan vind.

    Kom meer te wete
  • Verdien meer geld met Intekeninge*

    Deel eksklusiewe, intydse opdaterings met jou mees betrokke en ondersteunende volgers terwyl jy geld verdien, alles op WhatsApp.

    * Hierdie kenmerk sal moontlik nie vir alle gebruikers beskikbaar wees nie.


Kort jy nog hulp?

Sien alle V&A
Hoe vind en volg ek kanale op WhatsApp?
Hoe kan ek ’n publieke kanaal op WhatsApp skep?
Hoe deel ek WhatsApp-kanaalopdaterings met ander?
Wat is ’n WhatsApp-kanaalintekening?
Sien alle V&A
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleidTerreinkaart