Slaan oor na inhoud
  • Tuisblad
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingVerbind in groepeDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir Business
  • Laai af
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2025 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Verbind in groepe

      Groepboodskappe maklik gemaak.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Klantstories

Jy is in goeie geselskap saam met besighede oral in die wêreld. Kom aan die gang met die WhatsApp API.

Booking.com

"Natuurlike kommunikasie met ons klante via die kanaal wat hulle verkies is vir ons by Booking.com baie belangrik. Dis hoekom ons ondersoek hoe ons bevestigings van besprekings, en ander nuttige inligting, via WhatsApp met ons klante kan deel."

– Adrienne Enggist, Direkteur van Produksie, Boodskappe

MakeMyTrip

"Whatsapp for Business het ons baie gehelp om ons klante vinnig en effektief te bereik. Dis 'n wonderlike voorbeeld van hoe tegnologie klantgesentreerde ervarings moontlik maak."

– Saujanya Shrivastava, Groephoof vir Bemarking

Uber

"Ons wil daar wees vir ons klante – waar ook al hulle is, op die pad of nie. Ons is verheug om saam met WhatsApp te werk om bestuurders in stede oral in die wêreld 'n vinnige, bekende en betroubare manier te gee om iemand in ons span te kontak en antwoorde op vrae te kry."

– Manik Gupta, Visepresident, Hoof van Produkte

Wish

"Die WhatsApp Business API is 'n fantastiese oplossing om deur die geruis te dring en met klante kontak te maak in die kritiese oomblikke van aankope. Wish-kopers gebruik WhatsApp om tred te hou met hulle bestellings, en tot dusver is die resultate uitstekend."

– Peter Szulczewski, Hoof- uitvoerende beampte, Wish

B2W

"WhatsApp pas goed in by ons visie om nader aan die klant te wees, en ook by ons inisiatief oor digitale naverkopediens. Dis nog net die begin, en ons is baie opgewonde."

– Jean Lessa, Digitale direkteur

iFood

"WhatsApp is die hoofplatform vir kommunikasie in Brasilië, en ons glo dit sal fundamenteel wees in talle geleenthede om iFood na ons klante toe te vat."

– Felipe Pereira, Bemarkingsdirekteur

Singapore Airlines

"Singapore Airlines is ingenome dat ons die eerste lugredery in die APAC-streek is wat 'n bekendstellingsvennoot vir die WhatsApp Business API is. Hierdie inisiatief bring 'n nuwe kommunikasiekanaal waarmee ons klante ons kan kontak en tydige inligting van ons kan kry."

– George Wang, Senior-visepresident van informasietegnologie

Melia Hotels

"Die WhatsApp Business API bied 'n nuwe vinnige en maklike manier om ons klante te kontak. Dis belyn met ons klantgesentreerde strategie en stel ons in staat om nuttige inligting, asook 'n beter diens en ervaring, aan ons klante te lewer."

– José María Dalmau, Visepresident vir globale sakeontwikkeling

KLM

"WhatsApp is 'n nuwe dienskanaal vir KLM Royal Dutch Airlines om met ons klante te kommunikeer. Wanneer hulle instem, kry KLM-klante vluginligting en dokumente, en hulle het 24/7-ondersteuning van die wêreld se grootste toegewyde sosialemediaspan."

– Martine van der Lee, Direkteur vir sosiale media

Bank BRI

"Bank BRI is trots om SABRINA, ons virtuele persoonlike assistent, op WhatsApp te gebruik. Ons glo dat 'n gespreksbankdiens ons klante 'n heel nuwe en goeie ervaring in hulle dag sal gee."

– Kaspar Situmorang, Uitvoerende visepresident, digitaal

Absa

"Ons is passievol oor innovasie, en ons is ongelooflik trots om met WhatsApp saam te werk om hierdie innoverende platform te bied wat vir altyd die manier gaan verander waarop ons klante ons kontak"

– Arrie Rautenbach, Hoofbeampte vir handels- en besigheidsbankdienste

Coppel

"Ons innoveer ons klantekommunikasie deur doeltreffende diens en aandag op WhatsApp. Ons is oortuig dat ons klante nader aan ons handelsmerk sal voel met Coppel se teenwoordigheid daar."

– Roberto Gil, Hoofbeampte vir transformasie

Sale Stock

"Die benutting van WhatsApp het 'n groot impak gehad op ons besigheid en klante, met baie potensiaal wat nog ontgin kan word. Die afleweringskoers, betrokkenheid en maklike integrasie is op 'n ander vlak as ander kanale."

– Wahyu Saputra, Hoof van produk, klantekant

WorldRemit

"WorldRemit is opgewonde om die eerste finansiëletegnologiemaatskappy in die VK te wees wat met die WhatsApp Business API integreer. Miljoene WorldRemit-klante gebruik WhatsApp elke dag om met geliefdes oral in die wêreld te gesels, en om die stuur en ontvang van geld te bespreek. Deur ons klante kitsopdaterings op WhatsApp te gee oor hulle transaksies, maak ons geldoordrag selfs makliker."

– Alice Newton-Rex, Hoofprodukbeampte, WorldRemit

Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doen
FunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons is
Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsApp
AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?
Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2025 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart