Wil jy mark toe gaan met WhatsApp Business API? Gaan in vennootskap met een van ons wêreldwye sake-oplossingverskaffers wat boodskapkenners is van kommunikasie tussen sakeondernemings en kliënte. Deursoek die Facebook-vennootgids.
Of vind meer uit oor oplossings vir klein sakeondernemings.
Word gesien
Sakeonderneming se profiel
Skep 'n profiel vir jou sakeonderneming met nuttige inligting vir jou kliënte soos jou adres, beskrywing van jou onderneming, e-posadres en webtuiste.
Gesels met kliënte
Boodskapnutsmiddels
Stuur die inligting wat jou kliënte verwag aan hulle waar hulle dit wil ontvang. Beantwoord vrae en verskaf ondersteuning.
Kom ons begin
Kliëntstories
Wees ingelig
Soek jy meer inligting?