WhatsApp kan ook medium en groot sakeondernemings help om kliëntsteundienste te verskaf en om belangrike kennisgewings aan kliënte te stuur. Kom meer te wete oor WhatsApp Business API.
Word Gesien
Sakeonderneming se Profiel
Skep 'n profiel vir jou sakeonderneming met nuttige inligting vir jou kliënte soos jou adres, beskrywing van jou onderneming, e-posadres en webtuiste.
Stuur meer boodskappe, werk minder
Kitsantwoorde
Kitsantwoorde laat jou toe om boodskappe te stoor wat gereeld gebruik word om weer te gebruik sodat jy maklik algemene vrae vinnig kan antwoord.
Bly Georganiseerd
Etikette
Reageer Onmiddellik
Geoutomatiseerde Boodskappe
Stel 'n wegwees boodskap in vir wanneer jy nie in staat is om te antwoord nie sodat jou kliënte weet wanneer om 'n antwoord te verwag. Jy kan ook 'n verwelkomingsboodskap skep om jou kliënte aan jou sakeonderneming voor te stel.