Sakeonderneming
Selekteer jou taal
  • azərbaycan
  • Afrikaans
  • Bahasa Indonesia
  • Melayu
  • català
  • čeština
  • dansk
  • Deutsch
  • eesti
  • English
  • español
  • français
  • Gaeilge
  • hrvatski
  • italiano
  • Kiswahili
  • latviešu
  • lietuvių
  • magyar
  • Nederlands
  • norsk bokmål
  • o‘zbek
  • Filipino
  • polski
  • Português (Brasil)
  • Português (Portugal)
  • română
  • shqip
  • slovenčina
  • slovenščina
  • suomi
  • svenska
  • Tiếng Việt
  • Türkçe
  • Ελληνικά
  • български
  • қазақ тілі
  • македонски
  • русский
  • српски
  • українська
  • עברית
  • العربية
  • فارسی
  • اردو
  • বাংলা
  • हिन्दी
  • ગુજરાતી
  • ಕನ್ನಡ
  • मराठी
  • ਪੰਜਾਬੀ
  • தமிழ்
  • తెలుగు
  • മലയാളം
  • ไทย
  • 简体中文
  • 繁體中文
  • 日本語
  • 한국어
  • WhatsApp Web
  • Kenmerke
  • Laai af
  • Sekuriteit
  • VVV
  • Laai af
  • Kenmerke
  • Sekuriteit
  • VVV
  • Kom in aanraking
WhatsApp Business Toepassing
WhatsApp Business kan gratis afgelaai word en is met die kleinsake-eienaar in gedagte gebou. Die toepassing maak dit maklik om persoonlik jou klante te kontak, jou produkte en dienste te beklemtoon, en hul vrae regdeur hul inkopie-ervaring te antwoord. Skep 'n katalogus om jou produkte en dienste te vertoon, en gebruik spesiale nutsgoed om boodskappe te outomatiseer, sorteer en vinnig te antwoord.

WhatsApp kan ook medium en groot sakeondernemings help om kliëntsteundienste te verskaf en om belangrike kennisgewings aan kliënte te stuur. Kom meer te wete oor WhatsApp Business API.


Laai af vir jou foon

Android iPhone

Word gesien

Sakeonderneming se profiel

Skep 'n profiel vir jou sakeonderneming met nuttige inligting vir jou kliënte soos jou adres, beskrywing van jou onderneming, e-posadres en webtuiste.

Stuur meer boodskappe, werk minder

Kitsantwoorde

Kitsantwoorde laat jou toe om boodskappe te stoor wat gereeld gebruik word om weer te gebruik sodat jy maklik algemene vrae vinnig kan antwoord.

Bly georganiseerd

Etikette

Organiseer jou kontakte of gesprekke met etikette sodat jy hulle maklik weer kan vind.

Reageer onmiddellik

Geoutomatiseerde boodskappe

Stel 'n wegboodskap in vir wanneer jy nie kan antwoord nie sodat jou kliënte weet wanneer om 'n antwoord te verwag. Jy kan ook 'n groeteboodskap skep om jou kliënte aan jou sakeonderneming voor te stel.

WhatsApp

  • Kenmerke
  • Sekuriteit
  • Laai af
  • WhatsApp Web
  • Sakeonderneming
  • Privaatheid

Maatskappy

  • Meer oor
  • Loopbane
  • Handelsmerksentrum
  • Kom in aanraking
  • Webjoernaal
  • WhatsApp-stories

Laai af

  • Mac/rekenaar
  • Android
  • iPhone

Hulp

  • VVV
  • Twitter
  • Facebook
  • Koronavirus
2021 © WhatsApp LLC
Privaatheid & Bepalings