Slaan oor na inhoud
  • Tuis
    • Stuur privaat boodskappeBly verbindBou ’n gemeenskapDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
Laai af
Bepalings en privaatheidsbeleid2023 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly verbind

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Bou ’n gemeenskap

      Maklike groepgesprekke.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
WhatsApp WebLaai af

Meer oor WhatsApp

Ons toepassing

Meer as 2 miljard mense in meer as 180 lande gebruik WhatsApp1 om in aanraking te bly met vriende en familie, enige plek, enige tyd. WhatsApp is gratis2 en bied eenvoudige, veilige, betroubare boodskap- en oproepdienste wat beskikbaar is op fone reg oor die wêreld.

1 En ja, die naam WhatsApp is ’n woordspeling op “What’s Up”.

2 Datakoste kan geld.

Ons missie

WhatsApp is begin as ’n alternatief vir SMS. Ons produk ondersteun nou die stuur en ontvang van ’n verskeidenheid van media: teks, foto's, video's, dokumente, ligging en stemoproepe. Van ons mees persoonlike oomblikke word op WhatsApp gedeel, en dis hoekom ons punt-tot-punt-enkripsie ingebou het. Elkeen van ons produkbesluite word gesteun deur ons begeerte om mense reg oor die wêreld sonder grense te laat kommunikeer.

Ons span

WhatsApp is gestig deur Jan Koum en Brian Acton, wat voorheen gesamentlik 20 jaar by Yahoo was. WhatsApp het in 2014 by Facebook aangesluit, maar gaan voort om as ’n afsonderlike toepassing te werk wat hom daarop toespits om ’n boodskapdiens te bou wat enige plek in die wêreld vinnig en betroubaar werk.

Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogoLaai af
Wat ons doenFunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons isMeer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsAppAndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Hulp nodig?Kontak onsHulpsentrumKoronavirusSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2023 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid