Meer as 2 miljard mense in meer as 180 lande gebruik WhatsApp1 om op enige tyd en enige plek in kontak met familie en vriende te bly. WhatsApp is gratis2 en bied 'n eenvoudige, veilige, betroubare boodskap- en oproepdiens, beskikbaar op fone regoor die hele wêreld.
1En ja, die naam WhatsApp is 'n woordspeling op die frase What's Up.
2Datakoste kan geld.