Slaan oor na inhoud
  • Tuis
    • Stuur privaat boodskappeBly verbindBou ’n gemeenskapDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
Laai af
Bepalings en privaatheidsbeleid2023 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly verbind

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Bou ’n gemeenskap

      Maklike groepgesprekke.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
WhatsApp WebLaai af

Stuur privaat boodskappe

Eenvoudige, betroubare, privaat boodskappe en gratis oproepe*, reg oor die wêreld beskikbaar.

Laai af

*Datakoste kan geld. Kontak jou verskaffer vir besonderhede.

Met privaat boodskappe en oproepe kan jy jouself wees, openlik praat en naby aan die belangrikste mense in jou lewe voel, maak nie saak waar hulle is nie.

Met stem- en video-oproepe hoef jy nooit ’n oomblik te mis nie

Van ’n groepsoproep met klasmaats tot ’n vinnige oproep met Ma kan jy voel of julle in dieselfde vertrek is tydens julle stem- en video-oproepe.

Kom meer te wete

Praat
openlik

Met punt-tot-punt-enkripsie is jou persoonlike boodskappe en oproepe veilig. Net jy en die persoon met wie jy gesels, kan dit lees of daarna luister, en niemand tussenin nie, nie eers WhatsApp nie.

Kom meer te wete

Bly in aanraking
met jou groepe

Of jy ’n uitstappie saam met vriende beplan of net op hoogte bly van jou familiegesprekke, behoort groepsgesprekke moeiteloos te voel.

Kom meer te wete

Sê hoe
jy voel

Druk jouself uit sonder woorde. Gebruik plakkers en GIF’s of deel oomblikke uit jou dag op Status. Neem ’n stemboodskap op vir ’n vinnige hallo-sê of ’n langer storie.

Kom meer te wete

Herskep
jou sakeonderneming

WhatsApp Business help jou om jou klante wêreldwyd te bereik en boeiende ervarings op skaal te lewer. Vertoon jou produkte en dienste, brei verkope uit en bou verhoudings, alles met WhatsApp.

Kom meer te wete
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogoLaai af
Wat ons doenFunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons isMeer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsAppAndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Hulp nodig?Kontak onsHulpsentrumKoronavirusSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2023 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid